SAGENEALOGIE
WEBBLAD
GGSA Wes-Gauteng
tak
Welkom by die GGSA
Wes-Gauteng
Die Wes-Gauteng tak is
gedurende 2001 gestig om die gebied tussen Johannesburg en Krugersdorp, en
omliggende streek, te bedien. Huidig bedien dit die hele Witwatersrand.
Vergaderings vind maandeliks
plaas om 14:00 op die derde Saterdag by die NG Kerk Ontdekkerskruin,
Phillipslaan, Ontdekkers. Tydens hierdie takbyeenkomste, bied genooide
spesialiste onderwerpe van algemene genealogiese en geskiedkundige belang aan.
Verversings word aangebied na voorleggings en bied sodoende lede die
geleentheid om met ander lede te meng en om gemeenskaplike belange uit te ruil.
Vir verdere besonderhede omtrent
die tak – sy aktiwiteite en lidmaatskap – skryf aan westgauteng@ggsa.info
Produkte
Wes-Gauteng tak bied drie
besonderse produkte aan met die doel om genealo‘ bystand te bied in hulle
navorsing. Klik hier vir meer inligting omtrent elk, en vir Ơn bestelvorm:
DVD016 e-SAGI (Elektroniese SA Genealogiese Indeks)
CD015 Die Dagboek van ds Herman Frederik Schoon
(11 Oktober 1899-30 Junie 1902)
CD019 A tribute to Mark Tapping