Produkte van GGSA Wes-Gauteng

CD015

Die Dagboek van ds Herman Frederik Schoon (11 Oktober 1899-30 Junie 1902)

Beskou as die stigter van die Nederduits Gereformeerde Kerk in Natal, is ds Schoon se dagboek van die daaglikse gebeure in Ladysmith gedurende die Boere-oorlog vertaal uit Hollands na Afrikaans deur sy kleindogter, Eirene Oosthuysen.

 

Die skyf bevat ook Õn tweede boek: Eirene Oosthuysen se waardevolle uitleg oor haar voorsate, getiteld KwaZulu-Natal en sommige Nels, Besters en Schoons wat daar gewoon het.

 

Klik hier vir bestelvorm