Knyp ook gerus 'n tydjie af om 'n draai te gaan maak by ons lede se webtuistes. Waardevolle genealogiese inligting kan ook by en deur middel van die
volgende adresse verkry word:
http://www.national.archives.gov.za/naairs.htm
Die Nasionale Argief in Suid-Afrika se soekenjin (NAAIRS), 'n uitstekende
plek om vir primêre bronne soos sterfkennisse, manuskripte, grafstene en
fotos te soek, en 'n lys van dokumentverwysings te kry wat dan in een van ons
argiefbewaarplekke getrek kan word.
http:/www.ggsa.info
Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (GGSA), waaraan talle van ons
lede behoort.
http://www.eggsa.org
eGGSA is die virtuele tak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
en mense reg oor die aardbol kan maklik aansluit en die joernaal
"Familia" en die nuusbrief "genesis" dan elektronies
ontvang.
http://www.gisa.org.za/
Die Genealogiese Instituut van Suid-Afrka (GISA).
http://explore.up.ac.za
Die Universiteit Pretoria se akademiese inligtingsdiens.
www.unisa.ac.za
Die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) se biblioteekdiens.
The Phonebook
Telefoon nommer opkyk vir persone en besighede in Suid Afrika.
http://www.familysearch.org/Eng/Search/frameset_search.asp
LDS FamilySearch verleen toegang tot die Mormoonse kerk se wêreldwye
genealogiese databasis, wat baie Suid-Afrikaanse persone insluit. Aangesien
baie van hierdie data deur vrywilligers bygedra word, is die kwaliteit van
data nie altyd baie goed nie, en mens behoort primêre bronne te gebruik
om dit te bevestig.
http://worldconnect.rootsweb.com/
Rootsweb word deur baie navorsers gebruik om hulle navorsing op die
Internet te publiseer. Hulle verskaf 'n goeie fasiliteit wat 'n mens toelaat
om oor al hierdie databasisse heen vir 'n persoon te soek, en laat mens toe om
die resultate in GEDCOM formaat af te laai. Soos met LDS FamilySearch moet
mens maar 'n oog hou oor die data se kwaliteit.
Monsterrollen van de Vrije Luiden van den Goede Kaap
http://www.ancestry.com
worldcitydb.com
Op hierdie kan ou plaasname opgespoor word
http://www.stamouers.com
Baie Suid-Afrikaners wie se voorgeslagte van die vroe Kaap afstam is so te s een groot familie; almal is oom, tannie, neef, niggie, swaer, boet en sussie, dit is hoe ons met mekaar praat, maar dit beskrywe ook ons noue verbintennis met mekaar. Ons stamouers was afkomstig uit Afrika, Europa, Asi en ander plekke. Sommige was VOC werkers, Vryburghers, Hugenote, Slawe en Inboorlinge. Hierdie blad bevat baie inligting.
Die aard van verwantskappe
Duitse Genealogie
Ralf Stullich - Navorser in Hamburg, Duitsland
Webtuiste vir Deense navorsing
http://www.greengazette.co.za
Hierdie webtuiste bevat 'n groot hoeveelheid inligting van boedelkennisgewings - insolvensies,
vrywillige oorgawe van boedels ens.
|